Deskripsi
Welkom by die AA-stam, wat op 10 November 2024 gestig is. Ons is 'n oorlogstam en is voortdurend betrokke by raids, stamspeletjies, CWL en oorloë. Ons is altyd bereid om nuwelinge te help en met donasies te help. Ons praat afr en eng 🇿🇦
- Clan Wars
- Donations
- Competitive