Deskripsi
Slegs Afrikaanse Clashers. Versoek in Afrikaans om deel te wees van die Clan. Ons war f@%!n baie!!! Daar is n whatsapp groep. Gereelde kompetiesies met pryse. Aktiewe deelname is n vereiste. Feeder Clan is KORTGAT2.
- Clan Wars
- Clan War League
- Donations