Deskripsi
Ons praat Afrikaans. Maak oorlog tenminste eenkeer n week. Donate en aktief wees sal jou plek in die Clan v****ker. Ons is n vriendelike klomp mense, wees nice. Ons help mekaar groei, so kom met voorstelle. Geen rushed bases!
- Trophy Pushing
- Base Designing
- Friendly